Kate Jackson

Kate Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lucy Kate Jackson
Geboorte 29 Oktober 1948 (1948-10-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1969–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Jackson (gebore 29 Oktober 1948) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dark Shadows (1966), The Rookies (1972), Charlie's Angels (1976), en Scarecrow and Mrs. King (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy